Santa Gertrudis | Kroon Santa Klub
 

Welkom

BY 'N KLUB MET 'N VISIE,
MISSIE EN WAARDE SISTEEM

VISIE
Die vestiging van die grootste en mees innoverende
Santa Gertrudis Klub met betrokke lede wat aktief
deelneem aan die beplanning en implementering
van verbeeldingryke waardetoegevoegde inisiatiewe
ter bevordering van die belange van die Santa Ras,
Klublede en SA Santa Gertrudis Genootskap.

MISSIE
Die skep van ‘n warm, oop en inklusiewe milieu wat
deelname en betrokkenheid deur lede aan
klubaktiwiteite aanmoedig.